Create your business website Now! We'll help you be seen by more customers. Learn More

About company

Year Establish : 2013

Carp Fishing

Freshwater fishing in today’s day and age revolves mostly around carp fishing. You do still find the occasional angler that will hunt for the elusive barbel and bass, but carp seems to be the word on everyone’s lips.

Carp fishing has become one of the best ways for the angler to relax over a weekend, whether it is the whole family, ‘n bunch of friends catching up, the freshwater angler relaxing a bit or even the specialist carp angler trying out a new piece of equipment or some new bait.

For more info you should pop over to this site: http://www.karpvisvang.co.za/

And if you would like to know more about carp rigs such as the Rietvlei Gly Strop you should ensure that you visit this page: http://www.karpvisvang.co.za/rietvlei-gly-stroppe.php


Karp Visvang

Karp hengel vorm die basis vir varswater hengel, en alhoewel daar nog baie hengelaars is wat sterk bakleiers soos babers en swart baars najaag, is karp meestal die woord op die meeste hengelaars se lippe.

Karp hengel is nie net bedoel vir die sport hengelaar nie; dit dien ook tot ‘n rustige en ontspanne hengelnaweek vir die hele gesin, jonk en oud, vriende wat bymekaar kom, die ontspanningshengelaar en selfs vir die spesialis karp hengelaar wat ‘n nuwe stukkie toerusting of aas wil uit toets.

As jy meer tewete wil kom oor die basiese beginsels van Karp Hengel moet jy hierdie web-bladsy besoek: http://www.karpvisvang.co.za/karp-hengel.php

Op die volgende bladsy kan jy meer tewete kom oor verskillende varswater hengel ase (papgooi aas): http://www.karpvisvang.co.za/varswater-hengel.php

En op hierdie bladsy kyk ons in-diepte na die kaboem mielie: http://www.karpvisvang.co.za/kaboem-mielies.php



Wanneer daar gekyk word na spesie hengel is die Haarstrop, in engels bekend as die “Hair Rig” die fondasie van alle Karp Stroppe. Haarstroppe maak gebruik van die knooplose knoop, of te wel “Knotless Knot”, en kan met amper enige tipe materiaal geknoop word. Die aas wat gebruik word, word vas gemaak aan ‘n Haar (Hair), dit is die deel tussen die ogie en die hoek, dit verseker dat die aas weg sit van die hoek af en nie soos in papgooi hengel op die hoek self sit nie. Een van die voordele is dat die Haar se lengte aanpasbaar is, die lengte kan verander word om aan te pas by die aas wat gebruik word.

Hours :

Hours not available. Please contact Karp Visvang .

Edit business info
Is this your business?

Recommended Reviews for Karp Visvang

Request a Quote

You can now request a quote from this business directly from Netpages

Request a Quote
People also viewed
Carp Fishing Tips
Carp Fishing Tips
0 Reviews
Karp Hengel
Karp Hengel
0 Reviews
Karp Visvang
Karp Visvang
0 Reviews
Not here? Tell us what we're missing.

If the business you're looking for isn't here, add it!

Add a Business

Got search feedback? Help us improve.