Joke Nicol is reeds vir 29 jaar spesialis huwelikberader.Met jare se ervaring en ’n praktiese instelling kyk sy op ’n sensitiewe manier na die man-vrou verhouding en hoe die verskille tussen mense die liefdesverhouding raak.
Hours :
Hours not available. Please contact Joke Nicol at 0123452927.