Du Plessis en Kruyshaar Ingelyf is Prokureurs, Aktebesorgers en Notarisse. Ons spesialiseer in Skuldinvordering vir Privaat persone en Besighede. Ons skuldinvordering word op gebeurlikheid gedoen waar u 80% van elke betaling van die skuldenaar ontvang. Ons kan u ook bystaan met:
Gratis opstel en bewaring van testamente
Eiendomsoordragte
Huweliksvoorwaarde kontrakte
Tersydestelling van vonnisse
Bereddering van boedels
Algemene Kontrakte
Korrespondent werk
Skakel gerus vir verdere inligting of navrae.
Hours not available. Please contact Du Plessis & Kruyshaar Ingelyf at 0861000778.