Ons teel met Duitse Herdershonde. Die honde is nie geregisteer nie weens die hoe koste verbonde aan die registrasie. Ons het drie tewe en 2 reuns waarmee ons teel. Brontes, Kaptein, Vesta, Klara en Mona. Brontes is van die langhaar tipe omdat mense soms sulke kleintjies wil he maar hulle is almal swart en taan van kleur. Voordat ons die hondjies laat gaan word hulle eers inge-ent en onwurm.