Create your business website Now! We'll help you be seen by more customers. Learn More
  •   Edit
  • Cnr Of Heinrich & Disotis,
    Pretoria North,Gauteng
  • (072) 107 9594

About company

Mandjiedans is alreeds 12 jaar deel van die Pretorianers se lewe, ons is die afgelope jaar onder nuwe bestuur en het sodoende alle ongewenste elemente uit die weg geruim. Die is ook die enigste plek in Pretoria waarvan ek weet, wat jy jou mandjie, en jou familie, kinders ingesluit 'n aand kan saam bring en nog steeds die aand kan geniet.  Ons het karwagte wat die karre oppas, sowel personeel wat toegangsbeheer uitoefen.  Die Mandjiedans is een keer per maand gewoonlik die laaste Vrydag van die maand vanaf 19h00 by Akasia Stadsaal, bring eie eet en drinkgoed saam en kom geniet die aand saam met ons. Ons oujaarsdans die jaar op Donderdag 31/12/2009, belowe om weer lekker saamkuier "event" te wees, ingang R50 per persoon.  Hoop ons sien julle dan!!

Hours :

Hours not available. Please contact Mandjiedans at (072) 107 9594.

Edit business info
Is this your business?

Recommended Reviews for Mandjiedans

Request a Quote

You can now request a quote from this business directly from Netpages

Request a Quote
People also viewed
Not here? Tell us what we're missing.

If the business you're looking for isn't here, add it!

Add a Business

Got search feedback? Help us improve.