I am a wedding and studio photographer living in Pretoria East in Gauteng, yet, I travel all over South Africa to do what I love most....photograph people and weddings. This is my passion, this is what I was born to do. I always consider it as an incredible honor to be chosen to photograph somebody. I would like to meet you and talk to you about your big day. Please go to my blog, if you like my photos....give me a call!
Die foto’s is soos gewoointlik amazing!!! Mens kan die liefde vir jou werk in die fotos sien. Jy bring lewe aan die fotos. As een van jou eerste bruide is dit nog steeds vir my amazing hoe jy net beter en beter word… en ek het gedink en dink nog steeds of fotos was die beste!!! Maar jy het net ‘n manier om elke bruid se fotos absolutely amazing te laat uitkom! Dis nie net die fotos, jy as mens is pragtig en bring rustigheid saam met jou wat elke bruidspaar op hulle gemak laat voel. Dis fantasties om te sien dat jou idees nooit leeg hardloop nie. Jou bruide, toekomstige en verlede, is sowaar geseend om iemand soos jy te he wat die dag saam met hulle kan deel. Mag jou werk nog vir baie jare geseend wees, bly wie jy is en jy gaan nog baie hoog vlieg!!