Bambolini Privaatskool is 'n kleuterskool gelee in die ooste van Pretoria. Ons het toegewyde personeel, pragtige ruim gronde, baie bome en heerlike grasperke. Kom maak gerus 'n draai sodat ons vir jou ons pragtige skool kan wys. Bambolini is 'n SPEELPLEK LEERPLEK EN 'N LEKKERPLEK!!!
Alternatively you can contact Ingrid Cilliers directly on the following numbers: 0727226134 or 0727426583