SPESIALE AANBIEDINGS OP FANTASTIESE TOERE NA EUROPA! Die prys sluit telkens ook die vliegkaartjie en lughawebelastings in Hotelverblyf in dubbelkamers met eie badkamer Elke oggend ‘n heerlike buffet-ontbyt Luukse busvervoer – met lugverkoeling, ‘n kroegyskas en toilet. Ons het 5 toere per jaar naamlik: Apriltoer, Junietoer, Julietoer, Septembertoer en dan ook die Desembertoer ( Wit Kersfeestoer ). Ons besoek die volgende plekke: Hongarye, Slowenie, Kroasie, Montenegro, Oos - Bloklande, Spanje, Provence ( Frankryk ), die Franse Riviera, die Italiaanse Riviera, Toskane, Wit Kersfees in Duitsland, Venesië tot Amsterdam en Keukenhof. ( die plekke word verdeel in die verskillende toere ).