Lion's Valley Trust is 'n vervoeronderneming wat al 19 jaar in besigheid is, met sy eie trokke asook sub kontrakteurs.. Ons het baie werk en bied ook 5 jaar kontrakte aan. Dringend opsoek na vragmotors asook 'n "rep" met sy eie vervoer. Salaris onderhandelbaar.