A warm welcome to our vibrant, co-educational, parallel medium school that provides an education for learners from Pre-Primary (Grade R) to Grade 7.
Our school, situated in the heart of Lorraine, Port Elizabeth, South Africa, caters for families living mainly in the western suburbs of Kamma Park, Kragga Kamma, Beverley Grove, Theescombe, Lorraine, Lorraine Manor, Sherwood, Vikingvale, Goldwater, Woodlands and Weybridge Park. Learners living in other areas are accommodated if space is available.
Baie welkom by ons gemengde (seuns en meisies), parallelmediumskool wat opvoeding verskaf aan leerders vanaf Pre-Primêr (Gr. R) tot Gr. 7.Ons skool is geleë in die hartjie van Lorraine, Port Elizabeth, Suid-Afrika en maak voorsiening vir leerders wat hoofsaaklik in die westelike voorstede nl. Kammapark, Kragga Kamma, Beverley Grove, Theescombe, Lorraine, Lorraine Manor, Sherwood, Vikingvale, Goldwater, Woodlands en Weybridgepark woonagtig is. Indien plek beskikbaar is, word leerders van ander gebiede ook geakkommodeer.Ons visie is ‘n dinamiese, effektiewe, self-moniterende, innoverende en goedbestuurde skoolsisteem daar te stel wat ‘n goed-gebalanseerde, leerder-gesentreerde opvoeding van ‘n hoë kwaliteit verskaf, sodat alle leerders optimaal ontwikkel. Ons erken die noodsaaklikheid van die ouer-onderwyser vennootskap, sodat ons ’n harmonieuse omgewing vir die totale opvoeding van elke leerder kan voorsien.