Dit is vir die beheerliggaam, skoolhoof, personeel en leerlnge van KABEGA PRIMêR 'n voorreg om u en u kind hartlik te verwelkom. Ons wens is dat u en u gesin baie gelukkig sal wees binne die gemeenskap en met die skoolopvoeding van u kind.
Hours :
Hours not available. Please contact Laerskool Kabega Park at (041) 360-2581.