Welkom by die Algoa Gemeenskapskerk web blad. Onsvertrou dat u meer insig sal he omtrent ons en ons gemeentesoos u deur die webwerf gaan. Ons gemeente bestaan uittalle talentvolle en bereidwillige mense wat bydra tot wie onsis en ook waar ons vandag is, maar God word altyd eerstegeplaas in alles wat ons sĂȘ