Create your business website Now! We'll help you be seen by more customers. Learn More

About company

No data is available as of now.

Hours :

Hours not available. Please contact AC Security at 021 8632561.

Edit business info
Is this your business?

Recommended Reviews for AC Security

Die diens wat ek ontvang het as 'n nuwe klient was uiters swak. Gister 'n kontrak voltooi en aangedui die tegnikus sou vandag die alarm kom koppel. Man was vroeg hier en kon nie die stelsel laat werk. Het weer teruggekom met 'n mede werker waarna ek meegedeel was ek het 'n radio nodig en hulle sal weer terugkom met dit. Ewe skielik kom die tegnikus hier aan, doen niks en deel my mee, die radio is nie meer nodig! Nadat ek die hele dag opgeoffer het en vir die mense gesit en wag het. My vraag bly hoe weet ek daar is nou rerig 'n sein na hulle beheerkamer? Is dit die regte manier om nuwe kliente aan julle diens bekend te stel? Vra 'n vraag of my buitegeboue ook gekoppel is - kry antwoord hulle weet nie hoe my stelsel geproggrammeer is! Sjoe! gedink hulle is die deskundiges. Wys jou nou net.

Request a Quote

You can now request a quote from this business directly from Netpages

Request a Quote
People also viewed
Not here? Tell us what we're missing.

If the business you're looking for isn't here, add it!

Add a Business

Got search feedback? Help us improve.