Create your business website Now! We'll help you be seen by more customers. Learn More
  •   Edit
  • Park Rd, West Bank,
    Oudtshoorn,Western Cape - 6620
  • 044 2037200

About company

No data is available as of now.

Hours :

Hours not available. Please contact Oudtshoorn Provinsiale Hospitaal at 044 2037200.

Edit business info
Is this your business?

Recommended Reviews for Oudtshoorn Provinsiale Hospitaal

My skoonma is Saterdagoggend per ambulans na Oudtshoorn Provinsiale Hospitaal geneem. Die nommer wat ek op die internet vir die hospitaal gekry het, is 4X geskakel en is nooit beantwoord nie. Gelukkig het ek naderhand 'n ander nommer gekry. Na vier ure was daar egter nog nie 'n dogter wat my skoonma gesien het nie - sy het hartprobleme en dit kan dalk 'n hartaanval of iets wees. Dit maak my baie hartseer dat ons ver van haar is en nie kan help nie en sy word nie deur 'n dokter gesien nie. Is daar dan niemand wat pasiente kan sien wat baie siek per ambulans inkom nie? Niemand kan my ook iets van haar kondisie vertel nie - die mees behulpsame persoon was die ambulansman, ene Alfonso. Ek verstaan daar is baie drukte in staatshospitale, ek werk ook vir die staat, maar 'n noodgeval is immers 'n noodgeval.

Request a Quote

You can now request a quote from this business directly from Netpages

Request a Quote
People also viewed
Yamkela
Yamkela
0 Reviews
Cancer Kids
Cancer Kids
0 Reviews
101 Guesthouse
101 Guesthouse
0 Reviews
Not here? Tell us what we're missing.

If the business you're looking for isn't here, add it!

Add a Business

Got search feedback? Help us improve.