Kleine Mensies is die ideale dagsorg vir babas van 0 maande tot 3 jaar. Kleine Mensies is jou baba se liefdevolle huis as Mamma en Pappa moet gaan werk. Ons skep al vir 25 jaar ‘n liefdevolle omgewing vir babas en peuters. Ontbyt en middagete word voorsien met ‘n peuselhappie om 10:00 en 15:00. Mammas en Pappas kan my gerus kontak of kom sien vir enige ander informasie.Hannetjie 013 7411894 / 072 9112510
Hours not available. Please contact Kleine Mensies Dagsorg Daycare at 0137411894.