Ons versorg bejaardes op die volgende manier:
1. Permanente inwoning in ‘n huis opset van 6 persone per huis. 24/7 verpleeg sorg, 3 etes en 2 tee tye per dag, skoonmaak en wasgoed diens en medikasie beheer.
2. Dagsorg vanaf 6h00 tot en met 19h00 elke dag. 3 etes, 2 tee tye, Verpleeg sorg en medikasie beheer.
3. Herstelsorg vanaf 1 dag tot en met 30 dae. Inwoning met 3 etes en 2 teetye per dag, 24/7 verpleeg sorg, skoonmaak en wasgoed diens en medikasie beheer. Vanaf tiener ouderdom tot bejaardes.
Persone wat belangstel kan my skakel en afspraak maak om my te kom sien sodat ons die beste versorging kan bespreek en ook ons sentrum sien. Ons beplan 5 tot 6 van die Tuis versorgings huise, ons laaste 2 sal wees vir ons ou mense wat nie duurder versorging kan bekostig nie en ons leuse is: alles wat ons doen ons vir JHWH en deur Hom kan ons, ons bejaardes met liefde, respek en vrede versorg.
24 Hrs
24 Hrs
24 Hrs
24 Hrs
24 Hrs
24 Hrs
24 Hrs