Kershoutlaagte 4x4 roete en akkomodasie is gelee in die hart van die Tsitsikamma met die Tsitsikamma rivier en Huisklip natuurreservaat as die westelike grens.Slegs 40 km van Humansdorp. Kom ervaar die ongerepte inheemse plantegroei en pragtige sandsteen rotsformasies van die Tsitsikamma kus Die 4x4 roete van ongeveer 10km sand hindernisse is geskik vir “Quad bikes” en 4x4’s, en sal jou beloon met ure se genot. n Lapa met sitplek vir 50 persone is ideaal geskik om die dag mee af te sluit. Verblyf is beskikbaar in 6 “bos
Hours not available. Please contact Kershoutlaagte Akkomodasie & 4X4 Roete at 042 295 1633.