VINNET bird protection net allows the farmer to protect his crop from birds without causing harm to the bird population
Opsioneel beskikbaar is n boog wat tydelik saam met die nette aan die drade geknip kan word om die net van die trosse weg te hou. Dit sal ekstra beskerming bied by blokke waar elke korrel tel of waar groot getalle voëls voorkom. Voëls kan sonder hierdie beskerming aan die nette hang en daardeur pik om sodoende die naaste korrels aan die net by te kom.
Hours not available. Please contact Vine Net Services Trading As Vinnet at 083 415 4704.