No data is available as of now.
Altyd lekker! Maar vanaand was n reuse teleurstelling! My kind kon nie wag om die nuutste nachos cheese burger te proe nie. Met die tweede hap was daar n swart haar tussen haar blaarslaai. Dis vrek grillerig en onhigienies.