No data is available as of now.
Goeie middag. Ek wou asb weet ivm skoolfonds. Het jul nommer 2 keer geskakel en band masjien is aan. Ure glo van 7 tot 15h00.

Baie geluk President met die pragtige oorwinning oor JG Meiring! Die rugby Eerstespan was goed afgerig en het puik gespeel. Die terrein was goed voorberei en die algemene gedrag van spelers en toeskouers was baie goed. Mooi so Pressies! Julle laat my hart warm klop. Willem van Wyk Matriek 1977