Solidariteit Helpende Hand is 'n artikel 21 maatskappy wat funksioneer binne die raamwerk van Solidariteit. Ons takĀ in George word deur 5 vrywilligers beman en ons poog om oplossings te vind vir die maatskaplike nood in ons gemeenskap. Ons is besig met 'n omvattende hulpverleningsprogram wat op 'n daaglikse en aaneenlopende basis volgehou word - sodoende in ons doel te slaag met opheffing en selfhelp.
Hours not available. Please contact Solidariteit Helpende Hand (George Tak) at (08) 2840 6148.