Create your business website Now! We'll help you be seen by more customers.
Learn More
Toggle navigation
Classified
Quotes Wanted
Search Trends
Blog
Login
/
Sign Up
Add Free Listing
Top search for NetPages
My Business
DashBoard
Karp Visvang
My Business
Company Information
Contact Information
Business & Location Info
Business Category
Hours Of Operation
Company Information
Year Establish
Description/Remarks
Carp Fishing - Karp Visvang. Freshwater fishing in today’s day and age revolves mostly around carp fishing. You do still find the occasional angler that will hunt for the elusive barbel and bass, but carp seems to be the word on everyone’s lips. Carp fishing has become one of the best ways for the angler to relax over a weekend, whether it is the whole family, ‘n bunch of friends catching up, the freshwater angler relaxing a bit or even the specialist carp angler trying out a new piece of equipment or some new bait. For more info you should pop over to our site. Karp Visvang Karp hengel vorm die basis vir varswater hengel, en alhoewel daar nog baie hengelaars is wat sterk bakleiers soos babers en swart baars najaag, is karp meestal die woord op die meeste hengelaars se lippe. Karp hengel is nie net bedoel vir die sport hengelaar nie; dit dien ook tot ‘n rustige en ontspanne hengelnaweek vir die hele gesin, jonk en oud, vriende wat bymekaar kom, die ontspanningshengelaar en selfs vir die spesialis karp hengelaar wat ‘n nuwe stukkie toerusting of aas wil uit toets. As jy meer tewete wil kom oor die basiese beginsels van Karp Hengel moet jy ons web-werf besoek<!-- business info --><br/><br/>Wanneer daar gekyk word na spesie hengel is die Haarstrop, in engels bekend as die “Hair Rig” die fondasie van alle Karp Stroppe. Haarstroppe maak gebruik van die knooplose knoop, of te wel “Knotless Knot”, en kan met amper enige tipe materiaal geknoop word. Die aas wat gebruik word, word vas gemaak aan ‘n Haar (Hair), dit is die deel tussen die ogie en die hoek, dit verseker dat die aas weg sit van die hoek af en nie soos in papgooi hengel op die hoek self sit nie. Een van die voordele is dat die Haar se lengte aanpasbaar is, die lengte kan verander word om aan te pas by die aas wat gebruik word.<!-- /business info -->
Get premium membership
The most affordable way to grow your business.
Create & Publish your website in just 5 minutes.
No contracts, downgrade anytime.
Get business leads to your mailbox.
Upgrade Now
Get notified?
×
Would you like to get notified once the changes are approved by moderators?
Yes
No
Email Address:
Please enter correct email address