Create your business website Now! We'll help you be seen by more customers.
Learn More
Toggle navigation
Classified
Quotes Wanted
Search Trends
Blog
Login
/
Sign Up
Add Free Listing
Top search for NetPages
My Business
DashBoard
Karp Hengel
My Business
Company Information
Contact Information
Business & Location Info
Business Category
Hours Of Operation
Company Information
Year Establish
Description/Remarks
Die kuns om jou aas te kan gooi, of altans werp, tydens hengel is baie noodsaaklik as jy effektief wil hengel. Net soos wanneer jy tennis speel, as jy nie kan dien nie, kan jy nie speel nie, moet jy kan werp as jy wil hengel, dit is immers die beginpunt van jou hengel poging. Dit help nie veel as jy die mooiste stroppe het, en die beste aas, maar jy kan dit nie in die hengel teiken kry nie, as jou aas nie daar is waar die vis dit kan by kom nie, help alles net mooi niks. Aasbote en kanos kan verseker gebruik word vir die invat van aas, maar, almal sal weet, enige hengelaar wat die naam werd is moet ook eenvoudig sy aas self kan werp. Wil jy meer tewete kom oor karp hengel? Besoek dan defnitief hierdie web-werf...<!-- business info --><br/><br/>Karp hengel bestaan uit drie verskillende tipe hengelaars; die spesie karp hengelaar, die kompeterende karp hengelaar en die sosiale karp hengelaar (Papgooi Hengelaar). Al drie die fasette van karp hengel gebruik verskillende tipes toerusting, stokke en aas. Die kompeterende karp hengelaar en die sosiale karp hengelaar gebruik meestal stroppe (Papgooi stroppe soos die Vaaldam Strop en Rietvlei Strop) met twee hoeke teenoor die spesie karp hengelaar wat normaalweg slegs een hoek gebruik.<!-- /business info -->
Get premium membership
The most affordable way to grow your business.
Create & Publish your website in just 5 minutes.
No contracts, downgrade anytime.
Get business leads to your mailbox.
Upgrade Now
Get notified?
×
Would you like to get notified once the changes are approved by moderators?
Yes
No
Email Address:
Please enter correct email address