Create your business website Now! We'll help you be seen by more customers.
Learn More
Toggle navigation
Classified
Quotes Wanted
Search Trends
Blog
Login
/
Sign Up
Add Free Listing
Top search for NetPages
My Business
DashBoard
Die Gesondheidsgesin
My Business
Company Information
Contact Information
Business & Location Info
Business Category
Hours Of Operation
Company Information
Year Establish
Description/Remarks
Goeie gesondheid en lewenskwalitiet staan op drie pilare. 'n Gebalanseerde dieet, gereelde matige oefening en 'n sinvolle verhoudingslewe verrig wondere vir enige mens. Oorgewig kom gewoonlik outomaties onder beheer as hierdie drie elemente in plek is. Ons doelwit is om self te groei in liefde en omgee, en om ander deur voorbeeld en mentorskap te help om meer balans in hul lewens in te bou. Die Evangelie is vir die hele mens in al sy fasette van mens-wees bedoel. Die Skepper, wat deur Sy gees in ons woon, weet wat ons nodig het nog voordat ons vra. Hy wil vir ons alles in oorvloed gee, maar eers moet ons leer om gehoorsaam te wees aan die opdragte in sy Woord, ook wat ons fisiese liggame betref.<!-- business info --><br/><br/>Ons sal ook graag vir jou leefstylaanpassings aanbeveel, wat gemik is op jou eie, unieke omstandighede en behoeftes. Dit alles kan so lewensveranderend wees dat dit baie van jou prioriteite kan verander. Jy mag selfs besluit om oor te slaan na ‘n nuwe, opwindende, onbeperkte en lewenslange bron van passiewe inkomste wat jy genereer deur ander te help om ook hulle doelwitte te bereik.<!-- /business info -->
Get premium membership
The most affordable way to grow your business.
Create & Publish your website in just 5 minutes.
No contracts, downgrade anytime.
Get business leads to your mailbox.
Upgrade Now
Get notified?
×
Would you like to get notified once the changes are approved by moderators?
Yes
No
Email Address:
Please enter correct email address