Create your business website Now! We'll help you be seen by more customers.
Learn More
Toggle navigation
Classified
Quotes Wanted
Search Trends
Blog
Login
/
Sign Up
Add Free Listing
Top search for NetPages
My Business
DashBoard
Bet-El
My Business
Company Information
Contact Information
Business & Location Info
Business Category
Hours Of Operation
Company Information
Year Establish
Description/Remarks
Bet-el Lofprysings Kerk a church with a hart for Jesus<!-- business info --><br/><br/>Past. Carel het grootgeword in 'n Pastorie en sy pa is nog steeds in die voltydse bediening in Middelburg. Amorie se oupa is tans ook nog in die voltydse bediening in Roodepoort. Albei het Grootgeword in Pinkster huise en daarom die liefde vir die Heilige Gees.Past. Carel het direk na skool die bediening in beweeg en was hy deel van R.E.A.P. Outreach: 'n Jeug span wat die land deur gereis het en skole en kerke bedien het. Daarna het hy as Jeug Pastoor in Witbank bedien. Na sy tyd in Witbank het hy die sekulêre wêreld betree en het hy daar in bestuurs poste gewerk tot hulle her toetrede tot die bediening in Witbank as assistent Pastoors paar. Na ses maande in Witbank is hulle beroep Rewlatch P.P.K toe waar die Here groot werk gedoen het binne die eerste jaar van hulle bediening daar. Vanuit daardie bediening het die Here die deure oopgemaak sodat die gemeente kon amalgameer met Alberton P.P.K. In dit alles was die hand van die Here sigbaar. Vyf jaar later, met 'n nuwe naam is Bet-El Lofprysings Kerk danksy die Genade van die Here en die Leierskap van Past Carel, Amorie en hulle span n sukses verhaal en is die gebou te klein en begin die gemeente vanaf Februarie 2016 met twee oggend dienste.<!-- /business info -->
Get premium membership
The most affordable way to grow your business.
Create & Publish your website in just 5 minutes.
No contracts, downgrade anytime.
Get business leads to your mailbox.
Upgrade Now
Get notified?
×
Would you like to get notified once the changes are approved by moderators?
Yes
No
Email Address:
Please enter correct email address