Create your business website Now! We'll help you be seen by more customers.
Learn More
Toggle navigation
Classified
Quotes Wanted
Search Trends
Blog
Login
/
Sign Up
Add Free Listing
Top search for NetPages
My Business
DashBoard
Afstandsleer Plus
My Business
Company Information
Contact Information
Business & Location Info
Business Category
Hours Of Operation
Company Information
Year Establish
Description/Remarks
AFSTANDSLEER PLUS: Interaktiewe afstandsonderrig in Afrikaans vir gr. 10 tot 12. Behaal die Nasionale Senior Sertifikaat.Deurlopende ondersteuningsdienste vir tuisskoolleerlinge.Doelwitvelle help leerlinge om hulle werk sistematies te beplan. Studiemateriaal word aangevul met rekenaartoetse aan die einde van elke afdeling waarmee leerlinge deurlopend hulle vordering toets. Geleenthede om sosiaal met medeleerlinge te verkeer en ʼn matriekafskeid by te woon, asook om deel te neem aan aktiwiteite soos die Afrikaans Ekspo en die Wêreld Wiskundemarathon.AFSTANDSLEER PLUS gebruik ʼn onderwysstelsel wat al amper 20 jaar beproef is. Die sukses van ons oud-matrikulante is ons beste getuigskrif!<!-- business info --><br/><br/>Toerisme word as vak aangebied vir Graad 10 tot 12. Dit is ‘n vak wat die leerders baie geniet. Om die leerders se kennis en ervaring in die vakgebied te verbreed word jaarliks ‘n Toerismetoer aangebied vir Graad 10 en 11. Hulle is dwarsdeur die jaar aktief gemoeid met die beplanning van die toer en insameling van fondse. Die eerste jaar was ‘n bustoer onderneem na Hartenbos en Mosselbaai, waar in selfsorgeenhede tuisgegaan is en waartydens hulle ‘n eerstehandse kyk agter die skerms gekry het van die toerismebedryf. Die tweede toer was via die Augrabieswatervalle en Springbok na die Weskus en vanjaar het die leerders met die Trans-Karoo trein via Kimberley, Matjiesfontein, Kaapstad na Bettiesbaai gereis. Vir 2019 word ‘n bootvaart van Durban na Mosambiek beplan. Tydens hierdie toere loop leerders eerstehands op die spoor van toeriste om praktiese ondervinding op te doen en word talle besienswaardighede besoek. <!-- /business info -->
Get premium membership
The most affordable way to grow your business.
Create & Publish your website in just 5 minutes.
No contracts, downgrade anytime.
Get business leads to your mailbox.
Upgrade Now
Get notified?
×
Would you like to get notified once the changes are approved by moderators?
Yes
No
Email Address:
Please enter correct email address