Manetech (Management, Network and Technical Sevices) is 'n Beslote Korporasie en word as 'n Eenmansaak bedryf.1). Manetech maak gebruik van breinprofiele om die dinkvoorkeure van mense te bepaal (skole, besighede, sportveld, ens)2). Manetech gee opleiding aan alle rolspelers wat onder die Wet op Beroepsgesondheid en Veigheid staan.3). Manetech fasiliteer klein groepe in onderhandelings en in die besluitnemingsproses.