The cornerstone of ETA is that our service are non-product specific and we deliver a comprehensive service which includes advice, installation and maintenance of a wide variety of security products so as to ensure optimum solution for our customers.We do new installations as well as maintenance of the following security products: ØElectric fencesØPalisade fencing ØGate automation and repairs ØGarage door automation and repairs. ØAlarm systems ØCCTV installationsØWe are also a registered independent installer of an armed reaction force which allows us to subscribe our clients to the reaction force.
Danie Op 2 Oktober het jy na my garagedeur motor kom kyk om vas te stel waarom dit buitewerking is. Volgens jou was dit ñ baie ou model wat nie herstel kon word nie en ñ kwotasie gegee van R5050.00 om dit te vervang. Ek het nie die kwotasie aanvaar nie jou 'call out' rekening van R600.00 sonder huiwering betaal. Saterdag het iemand anders kom ondersoek instel, net om te vind dat dit slegs ñ fuse was wat geblaas het. Om die fuse te vervang het my R4.00 gekos. Jou oneerlikheid en inhaligheid is walglik. Ek gaan hierdie insident op FB en Instagram versprei en reviews op die internet skryf en jou naam koppel aan die naam van die besigheid (ETA Security Solutions)