Create your business website Now! We'll help you be seen by more customers. Learn More

About company

Cum Laude Akademie is 'n SACAI Assessering-en Tutorsentrum vir tuisskolers in Centurion, wat die Nasionale Kurrikulum vir Graad 10 - 12 vir privaatleerders aanbied.

Cum Laude Akademie bied sentrumleeropsies aan plaaslike leerders en *afstandsleeropsies aan leerders regoor SA.

Kandidate wat graag topprestasies vir hul Nasionale Senior Sertifikaat wil behaal, moet verseker by Cum Laude Akademie inskryf vir topgehalte begeleiding! Vir beste resultate moet leerders nie later as Graad 11 by die sentrum inskakel nie.

Cum Laude Akademie rig Graad 10 -12 leerders af vir lewens- en eksamensukses. Ons fokus op elke leerder individueel en elkeen groei en ontwikkel tot verantwoordelike bobaas studente!

Skryf jou senior tuisskoler NOU by Cum Laude Akademie in. Registrasies vir 2015 reeds oop!

Cum Laude Akademie is 'n uitstekende alternatief tot hoofstroomskoling en is bedoel vir daardie leerders wat hul kans om *Universiteitstoelating te verkry, wil verseker.

Kontak Cum Laude Akademie vandag om die bal vir jou kind aan die rol te sit...

* Terme en Voorwaardes geld

Webwerf: www.cumlaudeakademie.co.za
http://cumlaudeakademie.blogspot.com

Hours :
Monday

08:00-13:30

Tuesday

08:00-13:30

Wednesday

08:00-13:30

Thursday

08:30-13:30

Friday

08:00-13:30

Edit business info
Is this your business?

Recommended Reviews for Cum Laude Akademie: SACAI Tuisskool- en Afstandsleersentrum

Request a Quote

You can now request a quote from this business directly from Netpages

Request a Quote
Not here? Tell us what we're missing.

If the business you're looking for isn't here, add it!

Add a Business

Got search feedback? Help us improve.