For all your luxury coach needs
Ek verneemg graag of u enige vakante betrekkings beskikbaar het. ek het vir 8jr by ElJosa gewerk en bietjie van alles gedoen, kantoor, quotes, werkswinkel, stoor, ens. Die afgelope 14mnde het ek gewerk by MacDonalds transport in stikland en hoofsaaklik ctrack maxx en driverisk behartig. Ek wil graag weer werk in die busbedryf., Ek sal graag my CV aan u wil stuur. dankie vir u tyd en oorweging