Contact Faan Herholdt for expert editing, translations and proof reading. Faan has worked on some hundred books for six renowned publishers. This includes fifteen books translated, seventy proof read and ten edited. Visit the Tarangaan website gallery and view the books we have done. Our fields of expertise are fiction and non-fiction, children's literature, text books and religious works. Our experience also includes dictionaries and academic works.
Tarangaan doen alles vir jou om jou manuskrip in 'n pragtige boek te omskep. 'n Aantreklike ontwerp en bladuitleg deur 'n senior en ervare grafiese kunstenaar waarborg 'n boek waarop jy trots sal wees. Jou mening tel in die hele produksieproses vanaf jou manuskrip totdat jy trots jou boek vashou. Tarangaan bied die hele pakket van uitgewersdienste en gebruik net topklas-drukkers. Jy besluit self watter kwotasies aanvaar word om tevredenheid te waarborg. Tarangaan maak die uitgee van jou boek 'n plesier. Ons plaas jou produk op die mark en lewer ander uitgewersdienste soos bemarking ook. Jy kan jou boek deur ons vennoot versprei sonder om 'n sent van die drukkoste te betaal. Jy sal steeds outeursgelde ontvang om al jou uitgawes te dek. Jy kry ook die kans om 'n flink wins op jou skeppende werk te verdien.