Hulp met Huiswerk is n na-skool sentrum diens vir leerders vanaf Graad 1 tot 7. Middag ete word ook deur Hulp met Huiswerk voorsien. Ons gee aandag aan elke kind om te help met die nuwe slaagvereistes vir 2010. Hulp met Huiswerk monitor u kind se vordering extra lesse en aandag word toegepas waar nodig. Rekenaar lesse word ook deur Hulp met Huiswerk aangebied teen n extra koste.