Rian de Bryun Fotografie sal u dag vas lê soos dit gebeur, oomblik vir oomblik. Ek is trots op my welverdiende reputasie van voortreflike diens. Ek maak seker dat die paartjie hul dag geniet, sonder enige bekommernisse... ek sal sorg dat u gemaklik is met en gedurende fotosessies en sal seker maak dat al u gaste en al die lekker & mooi herinneringe vasgelê word. Ek is laaste om te gaan... ek MIS NIKS!!