Create your business website Now! We'll help you be seen by more customers. Learn More

About company

Nicsha Olie verspreiders is 'n vlak 3 SEB petroleum maatskappy gebaseer in Bloemfontein, Suid Afrika.  Ons sal graag aan u meer kompeterende Diesel, Petrol en paraffin pryse wil bied om u besigheid te help om te groei.Ons sal die volgende van u benodig voor ons 'n kwotasie kan gee:Volumes wat maandeliks gebruik word; Is u in besit van u eie toerusting;Het u enige kontrakte met ander olie maatskappye, bv Shell, Caltex ens;Moet Nicsha die transport reël, of sal dit deur u gereël word;Vir meer inligting oor Nicsha, besoek gerus ons webtuiste.  Daar is ook 'n kliënte inligtingsvorm wat voltooi kan word en aan ons gestuur word.

Hours :

Hours not available. Please contact Nicsha Olie Verspreiders at 082 057 2546.

Edit business info
Is this your business?

Recommended Reviews for Nicsha Olie Verspreiders

Request a Quote

You can now request a quote from this business directly from Netpages

Request a Quote
Not here? Tell us what we're missing.

If the business you're looking for isn't here, add it!

Add a Business

Got search feedback? Help us improve.