Skakel ons gerus vir kwotasies op stofvrye afskuur van houtvloere, installering van matte asook gelamineerde- en vinielvloere.
Besoek ook gerus ons vertoonlokaal in Brillstraat 9, Westdene, Bloemfontein.
Van ons uitstaande kenmerke is dat ons alle skuurwerk van vloere stofvry doen. Ons koppel ons aan streng tydskedules waar binne jou projek afgehandel moet word en ons het 'n hoƫvlak professionele aanslag.
08:00-17:00
08:00-17:00
08:00-17:00
08:00-17:00
08:00-17:00