Hi, my name is Hendra van Niekerk. I am self-employed as a graphic designer, specialising in the fields of corporate identity design, web design, print design with the majority of my time spent on branding. As a designer I strive to create professional designs and welcome new challenges with enthusiasm. Clean and uncluttered design is the common thread throughout my work.Feel free to contact me.
Vandag beteken net die kwalifikasie sertifikaat alleen nie meer veel nie. Praktiese opdragte word aan studente gegee. Wat aan jou die nodige ervaring verskaf. Dit beteken sodra jy daardie eerste opdrag kry in die werksituasie, dit nie vir jou so vreemd sal wees nie. Jy het dit reeds al gedoen.In die huidige ekonomiese omstandighede is dit ook baie moeilik om studiebeurse terug te betaal. Om hierdie rede is dit vir Briljant belangrik om opleiding bekostigbaar te hou.