Beleid en doel van ons skool:*Ons handhaaf n oop beleid en u as ouer moet altyd die vrymoedigheid neem om enige klagtes of probleme rakende u kind met die hoof te bespreek.Ons missie:*n veilige omgewing te skep vir die kleuter*n geleentheid te bied vir kleuter om te ontwikkel in alle fasette van menswees*gesonde en konstruktiewe spel en ontspanning vir kleuterSkool ure:6am-6pmOns vat kinders 0-6 jaarOns versoek dat kleuters nie na 8:30 by skool afgelaai word nie dit stel hul in staat om die maksimum tyd van leer program te benut.Ons speelgrond is voldoende aan:*klim en klouters*skoon sandput*opvoedkundige speel goed*groot gras areaklasse:pikkewyne :0-1kameelperde : 1-2seekoeie (pottytrainers) 2-3Zebras : 3-4leeus : 4-5Etes:*ontbyt 8:00*snack (vrug) 10:00*middagete 12:00*broodjies 15:00
Hours not available. Please contact Madagascar Kleuterskool / Creche at 011 963-3434.