Om stoet- en kommersiële telers van prestasie getoetste, vrugbare, aangepaste, funksionele teeldiere met baie vleis, perfekte balans en bouvorms te voorsien, wat hul boerderye op ‘n hoër vlak van winsgewindheid per ooi en opbrengs per hektaar sal plaas.