Babasorg 3 maande – 1 jaar. Slegs 8 baba’s in ‘n klas.
Kleuterskool 1 – 5 jaar.
Klein klasse vir baie persoonlike aandag.
Geen TV in skool, maar voortdurende konstruktiewe spel wat grootmotoriese en sensoriese lesse insluit.
Kindermusiek weekliks deur ‘n gekwalifiseerde terapeut.
Groot boomryke buite-speelarea.
CCTV kamera’s in die klaskamers.
Ouerverslae oor elke kleuter se individuele vordering en ontwikkeling.
Alle ete’s ingesluit.
Oop tydens skoolvakansies.
Skool word ook uitverhuur vir Kinderpartytjies op Saterdae.