Create your business website Now! We'll help you be seen by more customers. Learn More
  •   Edit
  • Shop 6 Village Squaremall Village Street,
    Randfontein,Gauteng
  • 011 693 1858

About company

ELNA XTREME HAIR UNISEX CC Better bekend as XTREME HAIR UNISEX langs Checkers Hyper in Randfontein Mallis een salon met baie voordele wat anner salone nie het nie, bv. U benodig geen afspraak om ons tebesoek nie. Ons werk op eerste in verdien voorkeur voor die anner.ongeag of U op "lunch" is of nie, almal is geregtig op die selfde diens en almal kan uit sien na die selfde voordele.Ons het ook geen spesiale dae vir Pensionarese nie. Ons is oop van Maandae tot Vrydae van 8vm tot 5nm. Saterdae 8vm tot 13h45nm. Sondae 9 tot 13h00nm.die skoonheids afdeling en naels is in toekomsplanne vir 2011 Desember want die winkel waar ons op die oomblik is,is teklein vir alles op die oomblik.

Hours :

Hours not available. Please contact Elna Xtreme Hair Unisex Cc at 011 693 1858.

Edit business info
Is this your business?

Recommended Reviews for Elna Xtreme Hair Unisex Cc

Request a Quote

You can now request a quote from this business directly from Netpages

Request a Quote
People also viewed
Xtreme Hair Unisex
Xtreme Hair Unisex
0 Reviews
Hair Fanatics
Hair Fanatics
0 Reviews
Hair Care Products
Hair Care Products
0 Reviews
Not here? Tell us what we're missing.

If the business you're looking for isn't here, add it!

Add a Business

Got search feedback? Help us improve.