Ons visie hier by Morsjorsies Kleuterskool is om te streef om jou kind te onderrig en te ontwikkel, om ‘n gebalanseerde en gesonde kind te word, en wat met die selfvertoue na die volgende onderig toe te kan gaan. Jou kind verdien die kwaliteit diens om self verstandhouding en waardes te aanvaar.