Ons bied aan om na u kind te kyk vanaf 06:00 - 18:00 weeksdae want ons besef dat u as ouer vroeg moet ry om te gaan werk. Ons gee ook vir u kind die nodige liefde en aandag wat nodig is.U kind kry ook al die nodige etes en vloeistof deur die dag en baie LIEFDE!!!!!!!! Ons is oop Vakansies!!Ons sluit net in Desember vanaf 21ste Desember!!.Hasie dagsorg is waar u kind baie lekker kan speel en lag en leer. Ons gee ook vir u kind die nodige liefde en aandag.
Hertzog street, Rietfontein, Pretoria, Gauteng 0082, ZA | 0826035792