Wil jy graag in 'n salon, spa of op 'n passasierskip werk? Dalk die vreugdes van jou eie besigheid verken? Ons het Nael- en skoonheidskursusse met nasionale en internasionale kwalifikasies beskikbaar. Ons versprei ook professionele nael en skoonheidsprodukte. Sluit gerus by die blad aan vir meer inligting https://www.facebook.com/pages/Nailcity-Training-Academy-Polokwane/1454210154837041
08:30-16:30
08:30-16:30
08:30-16:30
08:30-16:30
08:30-16:30
08:30-13:00
Closed