Ons lyk so lekker, want ons eet so lekker Uit die hartjie van die Boland, vanuit die Paarl, bedryf Boland Spitbraai sy besigheid vir die afgelope 12 jaar. Die Boland is bekend vir sy gasvryheid en bekoring vir kos, kultuur en wyne. Boland Spitbraai wil hierdie gasvryheid na jou huis bring en jou met n bekostigbare braai bederf.