mnfrs & installers of airconditioning
Hours not available. Please contact Solo Aircon & Refrigeration Services at 013 7523400.
Ek wil graag weet of ek my Defy yskas kan herstel. Die gas loop uit en ek het iemand gehad om hom weer te vul maar die person het gese hy kan nie herstel word nie want dit is te moeilik om binne te kom. Ek het die yskas so 3jaar gelede gekoop. Hoor graag van julle. Dankie