Create your business website Now! We'll help you be seen by more customers. Learn More

About company

TWEEDE KWARTAAL

POTTIES TOP WYNVEILING

As deel van ons sewentigjarige feesviering, beplan ons ‘n groot wynveiling op Donderdag, 24 Mei in die Pierneef-saal. ‘n Wye verskeidenheid gehalte landgoedwyn uit die Paarlvallei en Stellenbosch sal die aand opgeveil word.
Die funksie word in die vorm van ‘n dinee aangebied en kaartjies is teen R150 per persoon by die kantoor beskikbaar. Tafels is ool aan plaaslike besighede beskikbaar teen R1500 per tafel.
Vir meer inligting, skakel Cas Badenhorst of Illze Malan by die skool.

Hours :

Hours not available. Please contact Piet Potgieter Hoërskool at 015 4913201.

Edit business info
Is this your business?

Recommended Reviews for Piet Potgieter Hoërskool

Request a Quote

You can now request a quote from this business directly from Netpages

Request a Quote
Not here? Tell us what we're missing.

If the business you're looking for isn't here, add it!

Add a Business

Got search feedback? Help us improve.