Create your business website Now! We'll help you be seen by more customers. Learn More
  •   Edit
  • 12 Buiten St,
    Lichtenburg,North West
  • 018 6321291

About company

No data is available as of now.

Hours :

Hours not available. Please contact Lichtenburg Motors at 018 6321291.

Edit business info
Is this your business?

Recommended Reviews for Lichtenburg Motors

wat staan my te doen. Ek het my motor, na jul geneem vir ‘n gewone diens en die verwarmer het nie afskakel nie. Die part was baie duur en hy het voorgestel dat ons ‘n kraan insit .Dit was R1600,00 vir die diens. My motor het daarna rukkerig gery en ek het dit terug geneem. Die verwarmer was ook nie reg nie. Hy het toe die pyp geblok en een of ander drade reggemaak wat die ruk veroorsaak het Dit was R600 later. Daarna het my motor warm geword. Ek het hom geskakel en hy het vermoed dat die koeler verstop is en dat dit nie afkoel as ek die verkoeler aanskakel nie. Weereens terug Die koeler is skoongemaak. R300 later. My motor raak nog steeds warm en ek moet elke 2de dag water in die koeler gooi. Niks van hierdie het gebeur voor ek die motor ingevat het vir die diens nie.

Request a Quote

You can now request a quote from this business directly from Netpages

Request a Quote
People also viewed
Hino Lichtenburg
Hino Lichtenburg
0 Reviews
Lichtenburg Toyota
Lichtenburg Toyota
0 Reviews
Robsmail Motors
Robsmail Motors
0 Reviews
Not here? Tell us what we're missing.

If the business you're looking for isn't here, add it!

Add a Business

Got search feedback? Help us improve.