NCR DEBT COUNSELLORSMOENIE DAT SKULD JOU EN JOU GESIN VERNITIG NIE!Sou jy daarvan hou om uit die skuld te kom sonder jou bates en goeie naam te verloor?Ons is geregistreerde skuldberaders by die Nasionale Kredietreguleerder en ons handel in terme van die Nasianale Kredietwet.Die Nasioinale Kredietwet is daar om JOU, die verbruiker te beskerm teen roekelose uitlening van geld, asook om mense wat oorlai is met skuld van ‘n metode te voorsien om hul skuld te vereffen op ‘n bekostigbare manier, SONDER OM HUL BATES TE VERLOOR.Wat behels die program?Ons stel vas of jou maande