No data is available as of now.
My klient sukkel al 'n maand. Versekering van my klient moes gelig word, toe is dit weer na die bank toe gestuur vir goedkeuring. Nou is die pakkie blykbaar al 'n week terug na die korrespondend in Pretoria gestuur, maar het nog nie daar aangekom nie. As gevolg hiervan hou dit die hele transaksie op. U dringende opvolg van die korrespondensie sal hoog op prys gestel word.