Create your business website Now! We'll help you be seen by more customers. Learn More

About company

Leon Ueckermann. M.A. Voorligting Sielkundige (UJ)  Pr No: 0405639 / PS No: 0112844 Ek is ‘n Voorligting Sielkundige wat dienste lewer aan individue van alle ouderdomme. Ek spreek onder andere ‘n verskeidenheid lewensuitdagings aan, insluitende krisis-intervensies, trauma, angs en stres, en die verbetering van ‘n persoon se selfbeeld. Ek bied ook verskeie sielkundige assesseringsdienste, insluitend skolastiese, beroeps-, en emosionele assesserings. ‘n Spesiale area van belangstelling vir my is optimale menslike funksionering, asook om met tieners en jong volwassenes te werk. My kantoor is in Poortview (53 Lesley Avenue) Roodepoort geleë.

Hours :

Hours not available. Please contact Psychassist at 071-967-4831.

Edit business info
Is this your business?

Recommended Reviews for Psychassist

Request a Quote

You can now request a quote from this business directly from Netpages

Request a Quote
People also viewed
Not here? Tell us what we're missing.

If the business you're looking for isn't here, add it!

Add a Business

Got search feedback? Help us improve.